14 Mag dit nooit gebeur dat ek roem nie, behalwe oor die folterpaal+ van ons Here Jesus Christus, deur middel van wie die wêreld vir my aan die paal gehang is+ en ek vir die wêreld.
8 Ja, wat dit betref, ek beskou alles ook inderdaad as verlies weens die oortreffende waarde van die kennis van Christus Jesus, my Here.+ Weens hom het ek die verlies van alles aanvaar en beskou ek dit as ’n klomp vullis,+ sodat ek Christus kan wen