Lukas 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Elkeen wat nie sy folterpaal dra en agter my aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.+ 1 Korintiërs 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ek het besluit om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus,+ en hom as iemand wat aan die paal gehang is.
2 Want ek het besluit om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus,+ en hom as iemand wat aan die paal gehang is.