Handelinge 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. En kyk! dáár was ’n sekere dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse vader, Filippense 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want ek het niemand anders met ’n gesindheid soos syne wat opreg na die dinge in verband met julle sal omsien+ nie.
16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. En kyk! dáár was ’n sekere dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse vader,
20 Want ek het niemand anders met ’n gesindheid soos syne wat opreg na die dinge in verband met julle sal omsien+ nie.