Romeine 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys. 1 Korintiërs 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+
23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.
13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+