Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 12
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 12:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:1, 37

1 Korintiërs 12:2

Kruisverwysings

  • +Ef 2:12
  • +Ps 115:5; Hab 2:18
  • +1Kor 8:4; Ga 4:8; 1Te 1:9; 1Pe 4:3

1 Korintiërs 12:3

Kruisverwysings

  • +Mr 9:39; 1Jo 4:3
  • +Mt 16:17; 1Jo 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 21

1 Korintiërs 12:4

Kruisverwysings

  • +Heb 2:4; 1Pe 4:10
  • +Ef 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Drie-eenheid, bl. 23

1 Korintiërs 12:5

Kruisverwysings

  • +Ro 12:7; Ef 4:11
  • +Ef 4:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Drie-eenheid, bl. 23

1 Korintiërs 12:6

Kruisverwysings

  • +Han 2:43
  • +Ef 4:6
  • +1Pe 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/12/15, bl. 25

    Drie-eenheid, bl. 23

1 Korintiërs 12:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:26; Ef 4:7

1 Korintiërs 12:8

Kruisverwysings

  • +Ef 1:17
  • +1Kor 14:6; 2Kor 8:7

1 Korintiërs 12:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 13:2; 2Kor 4:13
  • +Han 3:7; 28:9

1 Korintiërs 12:10

Kruisverwysings

  • +Heb 2:4
  • +Ro 12:6
  • +1Kor 14:29
  • +1Jo 4:1
  • +Han 10:46; 1Kor 14:18
  • +1Kor 14:26

1 Korintiërs 12:11

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:6
  • +Ro 12:3; 1Kor 7:7; Ef 4:7
  • +Heb 2:4

1 Korintiërs 12:12

Kruisverwysings

  • +Ro 12:5
  • +Ro 7:4; 1Kor 10:16; Ef 4:12

1 Korintiërs 12:13

Kruisverwysings

  • +Ef 4:5
  • +Joh 4:14; 7:37; Op 22:17

1 Korintiërs 12:14

Kruisverwysings

  • +Ef 4:16

1 Korintiërs 12:15

Kruisverwysings

  • +Ef 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/8, bl. 23-24

1 Korintiërs 12:16

Kruisverwysings

  • +Ef 5:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/8, bl. 23-24

1 Korintiërs 12:18

Kruisverwysings

  • +Spr 20:12; 1Kor 15:38

1 Korintiërs 12:19

Kruisverwysings

  • +Ro 12:4; 1Kor 12:14

1 Korintiërs 12:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:14

1 Korintiërs 12:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/7/15, bl. 20

1 Korintiërs 12:22

Kruisverwysings

  • +Pr 9:15; Ro 9:23; 1Kor 1:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 24

    1997/10/15, bl. 14-15

1 Korintiërs 12:23

Kruisverwysings

  • +Ge 3:7, 21; 2Ti 2:20

1 Korintiërs 12:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/2/15, bl. 20

1 Korintiërs 12:25

Kruisverwysings

  • +Ro 12:10; Ef 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 19

    Die Wagtoring,

    2007/6/15, bl. 20

    2004/5/15, bl. 19

    1986/10/15, bl. 14

1 Korintiërs 12:26

Kruisverwysings

  • +Ga 6:2; Heb 13:3; 1Pe 5:9
  • +Ro 8:17
  • +Ro 12:15; 1Pe 3:8; 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 19

1 Korintiërs 12:27

Kruisverwysings

  • +Ro 12:5; Ef 1:23; Kol 1:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/7/1, bl. 11

1 Korintiërs 12:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:18
  • +Ef 2:20
  • +Han 13:1
  • +Ef 4:11
  • +Ga 3:5
  • +Han 5:16
  • +Han 18:27
  • +Ro 12:8; 1Kor 3:10; Heb 13:17
  • +Han 2:6

1 Korintiërs 12:30

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:4
  • +1Kor 14:5

1 Korintiërs 12:31

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:1
  • +1Kor 13:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 26-27

    1999/2/15, bl. 22-23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 12:11Kor 14:1, 37
1 Kor. 12:2Ef 2:12
1 Kor. 12:2Ps 115:5; Hab 2:18
1 Kor. 12:21Kor 8:4; Ga 4:8; 1Te 1:9; 1Pe 4:3
1 Kor. 12:3Mr 9:39; 1Jo 4:3
1 Kor. 12:3Mt 16:17; 1Jo 4:2
1 Kor. 12:4Heb 2:4; 1Pe 4:10
1 Kor. 12:4Ef 4:4
1 Kor. 12:5Ro 12:7; Ef 4:11
1 Kor. 12:5Ef 4:5
1 Kor. 12:6Han 2:43
1 Kor. 12:6Ef 4:6
1 Kor. 12:61Pe 4:11
1 Kor. 12:71Kor 14:26; Ef 4:7
1 Kor. 12:8Ef 1:17
1 Kor. 12:81Kor 14:6; 2Kor 8:7
1 Kor. 12:91Kor 13:2; 2Kor 4:13
1 Kor. 12:9Han 3:7; 28:9
1 Kor. 12:10Heb 2:4
1 Kor. 12:10Ro 12:6
1 Kor. 12:101Kor 14:29
1 Kor. 12:101Jo 4:1
1 Kor. 12:10Han 10:46; 1Kor 14:18
1 Kor. 12:101Kor 14:26
1 Kor. 12:111Kor 12:6
1 Kor. 12:11Ro 12:3; 1Kor 7:7; Ef 4:7
1 Kor. 12:11Heb 2:4
1 Kor. 12:12Ro 12:5
1 Kor. 12:12Ro 7:4; 1Kor 10:16; Ef 4:12
1 Kor. 12:13Ef 4:5
1 Kor. 12:13Joh 4:14; 7:37; Op 22:17
1 Kor. 12:14Ef 4:16
1 Kor. 12:15Ef 4:25
1 Kor. 12:16Ef 5:30
1 Kor. 12:18Spr 20:12; 1Kor 15:38
1 Kor. 12:19Ro 12:4; 1Kor 12:14
1 Kor. 12:201Kor 12:14
1 Kor. 12:22Pr 9:15; Ro 9:23; 1Kor 1:26
1 Kor. 12:23Ge 3:7, 21; 2Ti 2:20
1 Kor. 12:25Ro 12:10; Ef 4:25
1 Kor. 12:26Ga 6:2; Heb 13:3; 1Pe 5:9
1 Kor. 12:26Ro 8:17
1 Kor. 12:26Ro 12:15; 1Pe 3:8; 4:13
1 Kor. 12:27Ro 12:5; Ef 1:23; Kol 1:24
1 Kor. 12:281Kor 12:18
1 Kor. 12:28Ef 2:20
1 Kor. 12:28Han 13:1
1 Kor. 12:28Ef 4:11
1 Kor. 12:28Ga 3:5
1 Kor. 12:28Han 5:16
1 Kor. 12:28Han 18:27
1 Kor. 12:28Ro 12:8; 1Kor 3:10; Heb 13:17
1 Kor. 12:28Han 2:6
1 Kor. 12:301Kor 14:4
1 Kor. 12:301Kor 14:5
1 Kor. 12:311Kor 14:1
1 Kor. 12:311Kor 13:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 12:1-31

1 Korintiërs

12 En wat die geestelike gawes+ betref, broers, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle, toe julle mense van die nasies was,+ weggelei is na daardie stom+ afgode+ net soos julle ook al gelei is. 3 Daarom wil ek hê julle moet weet dat niemand wat deur God se gees spreek, sê: “Jesus is vervloek!” nie,+ en niemand kan sê: “Jesus is die Here!” nie, behalwe deur heilige gees.+

4 En daar is ’n verskeidenheid van gawes,+ maar dit is dieselfde gees;+ 5 en daar is ’n verskeidenheid van bedieninge,+ en tog is dit dieselfde Here;+ 6 en daar is ’n verskeidenheid van werkinge,+ en tog is dit dieselfde God+ wat al die werkinge in almal tot stand bring.+ 7 Maar die openbaring van die gees word vir ’n nuttige doel aan elkeen gegee.+ 8 Aan die een word daar byvoorbeeld deur middel van die gees woorde van wysheid+ gegee, aan ’n ander woorde van kennis+ ooreenkomstig dieselfde gees, 9 aan ’n ander geloof+ deur dieselfde gees, aan ’n ander gawes van genesing+ deur daardie een gees, 10 aan nog ’n ander werkinge van kragtige werke,+ aan ’n ander profesie,+ aan ’n ander die onderskeiding+ van geïnspireerde uitinge,+ aan ’n ander verskillende tale+ en aan ’n ander die uitlegging+ van tale. 11 Maar al hierdie werkinge word deur die een en dieselfde gees tot stand gebring,+ wat aan elkeen onderskeidelik uitdeel+ net soos dit wil.+

12 Want net soos die liggaam een is maar baie lede het, en al die lede van daardie liggaam, al is hulle baie, een liggaam is,+ so is ook die Christus.+ 13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+

14 Want die liggaam is inderdaad nie een lid nie, maar baie.+ 15 As die voet sou sê: “Omdat ek nie ’n hand is nie, is ek geen deel van die liggaam nie”, is dit nie om dié rede geen deel van die liggaam nie.+ 16 En as die oor sou sê: “Omdat ek nie ’n oog is nie, is ek geen deel van die liggaam nie”, is dit nie om dié rede geen deel van die liggaam nie.+ 17 As die hele liggaam ’n oog was, waar sou die gehoor wees? As dit geheel en al gehoor was, waar sou die reuk wees? 18 Maar nou het God die lede, elkeen van hulle, in die liggaam geplaas net soos dit hom behaag het.+

19 As hulle almal een lid was,+ waar sou die liggaam wees? 20 Maar nou is hulle baie lede,+ en tog een liggaam. 21 Die oog kan nie vir die hand sê: “Ek het jou nie nodig nie”; of ook die kop vir die voete: “Ek het julle nie nodig nie.” 22 Maar dit is veel eerder so dat dié lede van die liggaam wat swakker+ lyk, nodig is, 23 en die dele van die liggaam wat ons dink minder eerbaar is, dié omring ons met oorvloediger eer,+ en só het ons onbetaamlike dele oorvloediger sierlikheid, 24 terwyl ons sierlike dele niks nodig het nie. Maar God het die liggaam saamgestel en oorvloediger eer gegee aan die deel wat ’n tekort gehad het, 25 sodat daar geen verdeeldheid in die liggaam moet wees nie, maar die lede daarvan dieselfde sorg vir mekaar moet dra.+ 26 En as een lid ly, ly al die ander lede+ saam met hom; of as ’n lid verheerlik word,+ is al die ander lede saam met hom bly.+

27 Julle is dan nou Christus se liggaam en afsonderlike lede.+ 28 En God het die onderskeie persone in die gemeente geplaas:+ eerstens, apostels;+ tweedens, profete;+ derdens, onderrigters;+ dan kragtige werke;+ dan gawes van genesing;+ hulpdienste,+ vermoëns om leiding te neem,+ verskillende tale.+ 29 Almal is tog nie apostels nie? Almal is tog nie profete nie? Almal is tog nie onderrigters nie? Almal verrig tog nie kragtige werke nie? 30 Almal het tog nie gawes van genesing nie? Almal praat tog nie in tale nie?+ Almal is tog nie vertalers nie?+ 31 Maar beywer julle voortdurend om die groter gawes te verkry.+ En tog toon ek julle ’n allesoortreffende weg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel