Psalm 118:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jah het my streng tereggewys,+Maar hy het my nie aan die dood oorgegee nie.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+