15 Dié wat Paulus begelei het, het hom egter tot by Atene gebring, en nadat hulle ’n opdrag vir Silas en Timoʹteus+ ontvang het om so gou moontlik na hom toe te kom, het hulle vertrek.
24 wanneer ek na Spanje op pad is,+ hoop ek bowenal om julle op my reis soontoe te sien en om deur julle ’n ent soontoe vergesel te word+ nadat ek eers in sekere mate deur julle geselskap bevredig is.