Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hulle het dit weliswaar met graagte gedoen, en tog was hulle hulle skuldenaars; want as die nasies in hulle geestelike dinge gedeel het,+ is hulle dit ook verskuldig om hulle in die openbaar met dinge vir die vleeslike liggaam te dien.+

  • 2 Korintiërs 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 maar dat julle oorvloed nou deur middel van ’n gelykmaking hulle tekort kan aanvul, sodat hulle oorvloed ook julle tekort kan aanvul, sodat ’n gelykmaking kan plaasvind.+

  • Galasiërs 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+

  • Filippense 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ek is egter ten volle van alles voorsien en het oorvloed. Ek het volop noudat ek van Epafrodiʹtus+ die dinge ontvang het wat van julle kom, ’n welriekende geur,+ ’n aanneemlike offerande,+ welbehaaglik vir God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel