Spreuke 25:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Dit is nie goed om te veel heuning te eet nie;+ en as mense hulle eie heerlikheid soek, is dit dan heerlikheid?+ Spreuke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het jy ’n man gesien wat wys is in sy eie oë?+ Daar is meer hoop vir die sot+ as vir hom. Galasiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want as iemand dink dat hy iets is, terwyl hy niks is nie,+ bedrieg hy sy eie verstand. Galasiërs 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie.
27 Dit is nie goed om te veel heuning te eet nie;+ en as mense hulle eie heerlikheid soek, is dit dan heerlikheid?+
4 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel,+ en dan sal hy net met betrekking tot homself rede tot vreugde hê, en nie in vergelyking+ met die ander persoon nie.