Galasiërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar selfs al sou ons of ’n engel uit die hemel aan julle iets as goeie nuus bekend maak benewens dit wat ons aan julle as goeie nuus bekend gemaak het, laat hom vervloek wees.+ 2 Tessalonisense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+
8 Maar selfs al sou ons of ’n engel uit die hemel aan julle iets as goeie nuus bekend maak benewens dit wat ons aan julle as goeie nuus bekend gemaak het, laat hom vervloek wees.+
9 Maar die wettelose se teenwoordigheid is volgens die werking+ van Satan met allerhande kragtige werke en leuenagtige tekens en voortekens+