Lukas 22:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Simon, Simon, kyk! Satan+ het julle geëis om julle soos koring te sif.+ Efesiërs 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want ons het ’n worstelstryd,+ nie teen bloed en vlees nie, maar teen die regerings,+ teen die owerhede,+ teen die wêreldheersers+ van hierdie duisternis, teen die bose geesmagte+ in die hemelse plekke. 2 Timoteus 2:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en hulle weer tot besinning kan kom, uit die strik+ van die Duiwel, aangesien hulle lewend deur hom gevang is+ om sy wil te doen.
12 want ons het ’n worstelstryd,+ nie teen bloed en vlees nie, maar teen die regerings,+ teen die owerhede,+ teen die wêreldheersers+ van hierdie duisternis, teen die bose geesmagte+ in die hemelse plekke.
26 en hulle weer tot besinning kan kom, uit die strik+ van die Duiwel, aangesien hulle lewend deur hom gevang is+ om sy wil te doen.