Genesis 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Sara het deurentyd opgemerk dat die seun van die Egiptiese vrou Hagar,+ wat sy vir Abraham gebaar het, spot.+ 2 Timoteus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
9 En Sara het deurentyd opgemerk dat die seun van die Egiptiese vrou Hagar,+ wat sy vir Abraham gebaar het, spot.+
12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+