2 Maar ek het as gevolg van ’n openbaring opgegaan.+ En ek het die goeie nuus wat ek onder die nasies verkondig, aan hulle voorgelê,+ maar afsonderlik aan dié wat gesiene manne was, uit vrees dat ek op die een of ander wyse tevergeefs+ hardloop+ of gehardloop het.