Romeine 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daarom sal geen vlees deur werke van die wet voor hom regverdig verklaar word nie,+ want deur die wet+ is die juiste kennis van sonde.+ Romeine 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En aan hom wat werk,+ word die betaling nie as ’n blyk van onverdiende goedhartigheid toegereken nie,+ maar as iets wat aan hom verskuldig is.+ Romeine 9:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar Israel het, hoewel hy ’n wet van regverdigheid nagestreef het, die wet nie bereik nie.+
20 Daarom sal geen vlees deur werke van die wet voor hom regverdig verklaar word nie,+ want deur die wet+ is die juiste kennis van sonde.+
4 En aan hom wat werk,+ word die betaling nie as ’n blyk van onverdiende goedhartigheid toegereken nie,+ maar as iets wat aan hom verskuldig is.+