1 Korintiërs 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag julle onverdiende goedhartigheid+ en vrede+ hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+ Galasiërs 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En mag daar vrede en barmhartigheid op almal rus wat ordelik sal wandel volgens hierdie gedragsreël, ja, op die Israel van God.+ 2 Johannes 3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Onverdiende goedhartigheid,+ barmhartigheid en vrede wat kom van God die Vader+ en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal met ons wees, met waarheid en liefde.+
3 Mag julle onverdiende goedhartigheid+ en vrede+ hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+
16 En mag daar vrede en barmhartigheid op almal rus wat ordelik sal wandel volgens hierdie gedragsreël, ja, op die Israel van God.+
3 Onverdiende goedhartigheid,+ barmhartigheid en vrede wat kom van God die Vader+ en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal met ons wees, met waarheid en liefde.+