Kolossense 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+ 1 Tessalonisense 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.
17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+
18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.