Efesiërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+ Efesiërs 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met die oog hierop kan julle, wanneer julle hierdie brief lees, ’n begrip kry van die insig+ wat ek in die heilige geheim+ van die Christus het. Kolossense 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 die heilige geheim+ wat van die vergange stelsels van dinge en van die vergange geslagte af verborge was.+ Maar nou is dit aan sy heiliges openbaar gemaak,+
9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+
4 Met die oog hierop kan julle, wanneer julle hierdie brief lees, ’n begrip kry van die insig+ wat ek in die heilige geheim+ van die Christus het.
26 die heilige geheim+ wat van die vergange stelsels van dinge en van die vergange geslagte af verborge was.+ Maar nou is dit aan sy heiliges openbaar gemaak,+