Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want dié wat in ooreenstemming met die vlees is, rig hulle verstande op die dinge van die vlees,+ maar dié wat in ooreenstemming met die gees is, op die dinge van die gees.+

  • 1 Korintiërs 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 want julle is nog vleeslik.+ Want is julle nie vleeslik en wandel julle nie soos mense,+ aangesien daar jaloesie en twis onder julle is nie?+

  • 2 Timoteus 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 verraaiers,+ eiesinnig, opgeblase van trots,+ liefhebbers van genot eerder as liefhebbers van God,+

  • Jakobus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dít is nie die wysheid wat van bo neerdaal nie,+ maar is die aardse,+ dierlike, demoniese.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel