Johannes 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees, en wat uit die gees gebore is, is gees.+ Galasiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die werke van die vlees is openbaar,+ en dit is hoerery,+ onreinheid, losbandige gedrag,+