25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel+ oor julle siel, oor wat julle sal eet of wat julle sal drink, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Beteken die siel nie meer as voedsel en die liggaam meer as klere nie?+
22 Toe het hy vir sy dissipels gesê: “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel oor julle siel, oor wat julle sal eet, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+