Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 55:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Werp jou las op Jehovah,+

      En hy sal jou onderskraag.+

      Nooit sal hy die regverdige laat wankel nie.+

  • 1 Timoteus 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As ons dan voedsel, klere en onderdak het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.+

  • Hebreërs 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+

  • 1 Petrus 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 terwyl julle al julle sorge op hom werp,+ want hy sorg vir julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel