Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel+ oor julle siel, oor wat julle sal eet of wat julle sal drink, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Beteken die siel nie meer as voedsel en die liggaam meer as klere nie?+

  • Romeine 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees.

  • Filippense 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel