7 Dit is vir my heeltemal reg om dit met betrekking tot julle almal te dink, omdat ek julle in my hart het,+ aangesien julle almal deelgenote+ met my in die onverdiende goedhartigheid is, in my gevangenisboeie+ sowel as in die verdediging+ en wetlike+ bevestiging van die goeie nuus.