Deuteronomium 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘En jy mag nie jou medemens se vrou begeer nie.+ En jy mag nie selfsugtig hunker na jou medemens se huis, sy land of sy slaaf of sy slavin, sy bul of sy esel of enigiets wat aan jou medemens behoort nie.’+ 1 Korintiërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In plaas daarvan veronreg en doen julle ander te kort, en dit boonop julle broers.+ 1 Korintiërs 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 maar laat elke man weens die algemeenheid van hoerery+ sy eie vrou hê+ en elke vrou haar eie man.
21 “‘En jy mag nie jou medemens se vrou begeer nie.+ En jy mag nie selfsugtig hunker na jou medemens se huis, sy land of sy slaaf of sy slavin, sy bul of sy esel of enigiets wat aan jou medemens behoort nie.’+