Genesis 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+ Spreuke 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n lieflike takbokooitjie en ’n bekoorlike bergbokkie.+ Laat haar borste jou te alle tye bedwelm.+ Mag jy voortdurend met haar liefde in ekstase wees.+ Hebreërs 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+
24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+
19 ’n lieflike takbokooitjie en ’n bekoorlike bergbokkie.+ Laat haar borste jou te alle tye bedwelm.+ Mag jy voortdurend met haar liefde in ekstase wees.+
4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+