Levitikus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie. 2 Timoteus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns.
17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.
2 verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns.