Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Timoteus 4:1

Kruisverwysings

  • +Joh 5:28; Han 10:42
  • +Joh 5:22; Han 17:31; 2Kor 5:10
  • +1Ti 6:15; 1Pe 5:4
  • +Op 11:15; 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2010/1, bl. 10-11

2 Timoteus 4:2

Kruisverwysings

  • +Mt 28:20; Lu 9:2; Han 20:20
  • +Han 9:31; 28:31
  • +Han 8:4
  • +1Ti 5:20; Tit 1:9, 13; 2:15
  • +2Ti 2:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 165

    2008/1/15, bl. 8-9

    2003/1/1, bl. 29-30

    Bedieningskool, bl. 266

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 1

2 Timoteus 4:3

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:3, 10; 4:1
  • +Han 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 15

    2005/7/1, bl. 5-6

2 Timoteus 4:4

Kruisverwysings

  • +Tit 1:14; 2Pe 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 17-18

    2002/9/15, bl. 17-19

2 Timoteus 4:5

Kruisverwysings

  • +1Te 5:6
  • +2Ti 1:8; 2:3
  • +Ro 10:15
  • +Ro 15:19; Kol 1:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 16-17

    2004/3/15, bl. 10, 15

2 Timoteus 4:6

Kruisverwysings

  • +Eks 29:40
  • +Flp 1:23

2 Timoteus 4:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:26; 1Ti 6:12
  • +Flp 3:14
  • +Lu 11:28; Joh 17:6

2 Timoteus 4:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:25; Jak 1:12
  • +Joh 5:22
  • +1Pe 5:4
  • +Op 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 239

2 Timoteus 4:9

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 15

    2004/5/15, bl. 19-20

2 Timoteus 4:10

Kruisverwysings

  • +Kol 4:14; Flm 24
  • +Ro 12:2
  • +Ga 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 9-14

    Getuig, bl. 12

2 Timoteus 4:11

Kruisverwysings

  • +Flm 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 8-9

    2007/11/15, bl. 18

    Getuig, bl. 118

    “Hele Skrif”, bl. 187-188

2 Timoteus 4:12

Kruisverwysings

  • +Ef 6:21; Kol 4:7

2 Timoteus 4:13

Kruisverwysings

  • +Han 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 18-19

    2008/9/15, bl. 31

    2008/5/15, bl. 22

2 Timoteus 4:14

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:20
  • +Ps 28:4; 62:12; Spr 24:12

2 Timoteus 4:16

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:15
  • +Ro 4:8; 1Kor 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

2 Timoteus 4:17

Kruisverwysings

  • +Han 23:11; 27:23
  • +Flp 4:13
  • +Han 9:15
  • +Ps 22:21; 1Pe 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 24-26, 28

2 Timoteus 4:18

Kruisverwysings

  • +2Pe 2:9
  • +Da 2:44; Op 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

2 Timoteus 4:19

Kruisverwysings

  • +Ro 16:3
  • +2Ti 1:16

2 Timoteus 4:20

Kruisverwysings

  • +Han 19:22
  • +1Kor 1:2
  • +Han 21:29
  • +Han 20:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 25

2 Timoteus 4:22

Kruisverwysings

  • +Ga 6:18; Flm 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 12-13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 4:1Joh 5:28; Han 10:42
2 Tim. 4:1Joh 5:22; Han 17:31; 2Kor 5:10
2 Tim. 4:11Ti 6:15; 1Pe 5:4
2 Tim. 4:1Op 11:15; 12:10
2 Tim. 4:2Mt 28:20; Lu 9:2; Han 20:20
2 Tim. 4:2Han 9:31; 28:31
2 Tim. 4:2Han 8:4
2 Tim. 4:21Ti 5:20; Tit 1:9, 13; 2:15
2 Tim. 4:22Ti 2:25
2 Tim. 4:31Ti 1:3, 10; 4:1
2 Tim. 4:3Han 17:21
2 Tim. 4:4Tit 1:14; 2Pe 1:16
2 Tim. 4:51Te 5:6
2 Tim. 4:52Ti 1:8; 2:3
2 Tim. 4:5Ro 10:15
2 Tim. 4:5Ro 15:19; Kol 1:25
2 Tim. 4:6Eks 29:40
2 Tim. 4:6Flp 1:23
2 Tim. 4:71Kor 9:26; 1Ti 6:12
2 Tim. 4:7Flp 3:14
2 Tim. 4:7Lu 11:28; Joh 17:6
2 Tim. 4:81Kor 9:25; Jak 1:12
2 Tim. 4:8Joh 5:22
2 Tim. 4:81Pe 5:4
2 Tim. 4:8Op 2:10
2 Tim. 4:92Ti 1:4
2 Tim. 4:10Kol 4:14; Flm 24
2 Tim. 4:10Ro 12:2
2 Tim. 4:10Ga 1:2
2 Tim. 4:11Flm 11
2 Tim. 4:12Ef 6:21; Kol 4:7
2 Tim. 4:13Han 16:8
2 Tim. 4:141Ti 1:20
2 Tim. 4:14Ps 28:4; 62:12; Spr 24:12
2 Tim. 4:162Ti 1:15
2 Tim. 4:16Ro 4:8; 1Kor 13:5
2 Tim. 4:17Han 23:11; 27:23
2 Tim. 4:17Flp 4:13
2 Tim. 4:17Han 9:15
2 Tim. 4:17Ps 22:21; 1Pe 5:8
2 Tim. 4:182Pe 2:9
2 Tim. 4:18Da 2:44; Op 20:4
2 Tim. 4:19Ro 16:3
2 Tim. 4:192Ti 1:16
2 Tim. 4:20Han 19:22
2 Tim. 4:201Kor 1:2
2 Tim. 4:20Han 21:29
2 Tim. 4:20Han 20:15
2 Tim. 4:22Ga 6:18; Flm 25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Timoteus 4:1-22

2 Timoteus

4 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus, wat bestem is om die lewendes en die dooies+ te oordeel,+ en kragtens sy openbaarwording+ en sy koninkryk:+ 2 verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns. 3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde leer sal verdra nie,+ maar ooreenkomstig hulle eie begeertes vir hulle onderrigters sal versamel sodat hulle ore gestreel kan word;+ 4 en hulle sal hulle ore van die waarheid afkeer en hulle tot valse stories wend.+ 5 Bly jy egter in alles nugter van verstand,+ ly kwaad,+ doen die werk van ’n evangeliedienaar,+ voer jou bediening ten volle uit.+

6 Want ek word reeds soos ’n drankoffer uitgegiet,+ en die bestemde tyd vir my losmaking+ is op hande. 7 Ek het die goeie stryd gestry,+ ek het die wedloop enduit gehardloop,+ ek het die geloof bewaar.+ 8 Van nou af is die kroon van regverdigheid vir my weggelê,+ wat die Here, die regverdige regter,+ my in daardie dag+ as beloning sal gee,+ en tog, nie net aan my nie, maar ook aan almal wat sy openbaarwording liefgehad het.

9 Doen jou uiterste bes om binnekort na my toe te kom.+ 10 Want Demas+ het my verlaat omdat hy die teenswoordige stelsel+ van dinge liefgehad het, en hy het na Tessaloniʹka gegaan; Kressens na Galaʹsië,+ Titus na Dalmaʹsië. 11 Net Lukas is by my. Neem Markus en bring hom saam met jou, want hy is vir my nuttig+ om diens te verrig. 12 Maar ek het Tiʹgikus+ na Eʹfese gestuur. 13 Wanneer jy kom, moet jy die mantel bring wat ek in Troas+ by Karpus agtergelaat het, en die boekrolle, veral die perkamente.

14 Aleksander,+ die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen—Jehovah sal hom na sy dade vergeld+— 15 en jy moet ook op jou hoede wees vir hom, want hy het ons woorde uitermate teëgestaan.

16 In my eerste verdediging het niemand my kom bystaan nie, maar hulle het my almal begin verlaat+—mag dit hulle nie toegereken word nie+— 17 maar die Here het naby my gestaan+ en my krag gegee,+ sodat deur my die prediking ten volle uitgevoer kon word en al die nasies dit kon hoor;+ en ek is uit die leeu se bek verlos.+ 18 Die Here sal my van elke goddelose werk verlos+ en my vir sy hemelse koninkryk red.+ Aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.

19 Dra my groete oor aan Prisca+ en Aʹquila en die huis van Onesiʹforus.+

20 Erasʹtus+ het in Korinte+ gebly, maar Troʹfimus+ het ek in Mileʹte+ siek agtergelaat. 21 Doen jou uiterste bes om voor die winter hier aan te kom.

Eubuʹlus stuur vir jou groete, en so ook Pudens en Linus en Claudia en al die broers.

22 Mag die Here wees met die gees wat jy openbaar.+ Mag sy onverdiende goedhartigheid met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel