5 weens die hoop+ wat vir julle in die hemele weggelê is.+ Julle het voorheen van hierdie hoop gehoor deur die verkondiging van die waarheid van dié goeie nuus+
3 wat mense verbied om te trou+ en hulle beveel om hulle te onthou van voedsel+ wat God geskep het+ om met danksegging gebruik te word deur dié wat geloof het+ en die waarheid noukeurig ken.