Matteus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.+ 2 Timoteus 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Vlug dus vir die begeertes wat eie is aan die jeug,+ maar streef na regverdigheid,+ geloof, liefde, vrede,+ saam met dié wat die Here uit ’n rein hart aanroep.+
22 Vlug dus vir die begeertes wat eie is aan die jeug,+ maar streef na regverdigheid,+ geloof, liefde, vrede,+ saam met dié wat die Here uit ’n rein hart aanroep.+