Psalm 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Enigiemand wat onskuldig van hande en rein van hart is,+Wat My siel nie na blote waardeloosheid gevoer het nie,+En ook nie ’n valse eed afgelê het nie.+ Psalm 73:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 73 God is inderdaad goed vir Israel, vir dié wat rein van hart is.+ Spreuke 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie suiwerheid van hart liefhet+—weens die innemendheid van sy lippe sal die koning sy metgesel wees.+ Titus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Alles is rein vir die reines.+ Maar vir die verontreinigdes+ en ongelowiges+ is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete+ is verontreinig.
4 Enigiemand wat onskuldig van hande en rein van hart is,+Wat My siel nie na blote waardeloosheid gevoer het nie,+En ook nie ’n valse eed afgelê het nie.+
11 Wie suiwerheid van hart liefhet+—weens die innemendheid van sy lippe sal die koning sy metgesel wees.+
15 Alles is rein vir die reines.+ Maar vir die verontreinigdes+ en ongelowiges+ is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete+ is verontreinig.