Handelinge 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En toe Paulus hulle die hande oplê,+ het die heilige gees op hulle gekom, en hulle het begin om in tale te praat en te profeteer.+ 1 Korintiërs 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Streef die liefde na, maar beywer julle nogtans voortdurend om die geestelike gawes+ te verkry, maar by voorkeur om te profeteer.+
6 En toe Paulus hulle die hande oplê,+ het die heilige gees op hulle gekom, en hulle het begin om in tale te praat en te profeteer.+
14 Streef die liefde na, maar beywer julle nogtans voortdurend om die geestelike gawes+ te verkry, maar by voorkeur om te profeteer.+