Levitikus 19:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah. Titus 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat die bejaarde manne+ matig in hulle gewoontes wees, ernstig,+ gesond van verstand, gesond in geloof,+ in liefde, in volharding.+
32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.
2 Laat die bejaarde manne+ matig in hulle gewoontes wees, ernstig,+ gesond van verstand, gesond in geloof,+ in liefde, in volharding.+