Titus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken,+ maar hulle verloën hom deur hulle werke,+ want hulle is verfoeilik en ongehoorsaam en nie goedgekeur+ vir enige goeie werk nie.
16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken,+ maar hulle verloën hom deur hulle werke,+ want hulle is verfoeilik en ongehoorsaam en nie goedgekeur+ vir enige goeie werk nie.