Galasiërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.
19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.