Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierdie dinge spreek ons ook, nie met woorde wat deur menslike wysheid+ geleer word nie, maar met dié wat deur die gees geleer word,+ deurdat ons geestelike aangeleenthede met geestelike woorde kombineer.+

  • 1 Korintiërs 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+

  • Kolossense 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel