Efesiërs 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, julle ’n gees van wysheid+ en van openbaring in die juiste kennis van hom sal gee;+ Filippense 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En dit is wat ek aanhou bid, dat julle liefde steeds oorvloediger mag word+ met juiste kennis+ en volle onderskeidingsvermoë;+
17 dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, julle ’n gees van wysheid+ en van openbaring in die juiste kennis van hom sal gee;+
9 En dit is wat ek aanhou bid, dat julle liefde steeds oorvloediger mag word+ met juiste kennis+ en volle onderskeidingsvermoë;+