Matteus 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+ Matteus 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Baie sal in daardie dag vir my sê: ‘Here, Here,+ het ons nie in u naam geprofeteer en in u naam demone uitgedryf en in u naam talle kragtige werke verrig nie?’+ 2 Timoteus 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hulle sal hulle ore van die waarheid afkeer en hulle tot valse stories wend.+
15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+
22 Baie sal in daardie dag vir my sê: ‘Here, Here,+ het ons nie in u naam geprofeteer en in u naam demone uitgedryf en in u naam talle kragtige werke verrig nie?’+