Handelinge 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het hulle gevas en gebid en hulle die hande opgelê+ en hulle laat gaan. 1 Timoteus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.
14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.