Handelinge 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het. 1 Timoteus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie. 2 Timoteus 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Juis om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die gawe+ van God wat deur die oplegging van my hande in jou is,+ soos ’n vuur aan te wakker.+
23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het.
14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.
6 Juis om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die gawe+ van God wat deur die oplegging van my hande in jou is,+ soos ’n vuur aan te wakker.+