Psalm 91:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+Om jou op al jou weë te bewaar.+ Lukas 22:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+ Johannes 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en sy het twee engele+ in wit daar sien sit, een by die kop en een by die voete waar die liggaam van Jesus gelê het.
12 en sy het twee engele+ in wit daar sien sit, een by die kop en een by die voete waar die liggaam van Jesus gelê het.