-
2 Kronieke 26:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Toe het hulle teen koning Ussiʹa opgestaan+ en vir hom gesê: “Dit is nie u taak,+ o Ussiʹa, om vir Jehovah reukwerk te brand nie, maar dit is die taak van die priesters, die seuns van Aäron,+ die geheiligdes, om reukwerk te brand. Gaan uit die heiligdom uit; want u het ontrou gehandel, en dit bring u geen eer+ van die kant van Jehovah God nie.”
-