Romeine 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar nou staan ek op die punt om na Jerusalem te reis om die heiliges te bedien.+ 2 Korintiërs 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 terwyl hulle ons uit hulle eie met groot aandrang bly smeek het om die voorreg om goedgunstig te gee en om ’n aandeel te hê in die bediening wat vir die heiliges bestem is.+ 2 Timoteus 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Mag die Here aan hom gee dat hy in dié dag+ barmhartigheid+ by Jehovah sal vind. En jy weet goed watter dienste hy alles in Eʹfese verrig het.
4 terwyl hulle ons uit hulle eie met groot aandrang bly smeek het om die voorreg om goedgunstig te gee en om ’n aandeel te hê in die bediening wat vir die heiliges bestem is.+
18 Mag die Here aan hom gee dat hy in dié dag+ barmhartigheid+ by Jehovah sal vind. En jy weet goed watter dienste hy alles in Eʹfese verrig het.