21 Vir dié sonder wet+ het ek soos een sonder wet geword,+ hoewel ek nie sonder wet is ten opsigte van God nie, maar onder die wet+ ten opsigte van Christus,+ om dié sonder wet te wen.
14 en die handgeskrewe dokument+ teen ons uitgewis,+ wat uit verordeninge bestaan het+ en wat teen ons was;+ en Hy het dit uit die weg geruim deur dit aan die folterpaal+ te nael.+