Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Johannes 1:1

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:7, 24; 3:11
  • +Joh 15:27
  • +Han 4:20
  • +Joh 1:14
  • +Lu 24:39
  • +Joh 1:4; 6:68

1 Johannes 1:2

Kantlynverwysings

  • +Joh 1:14; Ga 4:4
  • +Joh 17:3
  • +Joh 21:24; Han 2:32

1 Johannes 1:3

Kantlynverwysings

  • +Mt 13:17
  • +Joh 17:20
  • +1Kor 1:9
  • +Joh 17:21

1 Johannes 1:4

Kantlynverwysings

  • +Joh 15:11; 16:24

1 Johannes 1:5

Kantlynverwysings

  • +Joh 3:11
  • +Jes 2:5; Jak 1:17
  • +Ef 5:8

1 Johannes 1:6

Kantlynverwysings

  • +2Kor 6:14
  • +Tit 1:16; 1Jo 2:4

1 Johannes 1:7

Kantlynverwysings

  • +Joh 1:9
  • +2Kor 8:4
  • +Ro 3:25; Ef 1:7; Heb 9:14
  • +Heb 10:22
  • +Le 16:30; Op 1:5

1 Johannes 1:8

Kantlynverwysings

  • +Spr 20:9
  • +1Kn 8:46; Pr 7:20

1 Johannes 1:9

Kantlynverwysings

  • +Le 5:5; Ps 32:5; Spr 28:13; Jak 5:16
  • +2Kor 7:1; Tit 2:14

1 Johannes 1:10

Kantlynverwysings

  • +Ro 3:4; 1Jo 5:10

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 1:11Jo 2:7, 24; 3:11
1 Joh. 1:1Joh 15:27
1 Joh. 1:1Han 4:20
1 Joh. 1:1Joh 1:14
1 Joh. 1:1Lu 24:39
1 Joh. 1:1Joh 1:4; 6:68
1 Joh. 1:2Joh 1:14; Ga 4:4
1 Joh. 1:2Joh 17:3
1 Joh. 1:2Joh 21:24; Han 2:32
1 Joh. 1:3Joh 17:20
1 Joh. 1:31Kor 1:9
1 Joh. 1:3Joh 17:21
1 Joh. 1:3Mt 13:17
1 Joh. 1:4Joh 15:11; 16:24
1 Joh. 1:5Joh 3:11
1 Joh. 1:5Jes 2:5; Jak 1:17
1 Joh. 1:5Ef 5:8
1 Joh. 1:62Kor 6:14
1 Joh. 1:6Tit 1:16; 1Jo 2:4
1 Joh. 1:7Joh 1:9
1 Joh. 1:72Kor 8:4
1 Joh. 1:7Ro 3:25; Ef 1:7; Heb 9:14
1 Joh. 1:7Heb 10:22
1 Joh. 1:7Le 16:30; Op 1:5
1 Joh. 1:8Spr 20:9
1 Joh. 1:81Kn 8:46; Pr 7:20
1 Joh. 1:9Le 5:5; Ps 32:5; Spr 28:13; Jak 5:16
1 Joh. 1:92Kor 7:1; Tit 2:14
1 Joh. 1:10Ro 3:4; 1Jo 5:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Johannes 1:1-10

1 Johannes

1 Wat van die begin af was,+ wat ons gehoor het,+ wat ons met ons oë gesien het,+ wat ons aandagtig aanskou+ en met ons hande betas het+ aangaande die woord van die lewe+ 2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan), 3 wat ons gesien en gehoor het, vertel ons ook vir julle,+ sodat julle ook deelgenootskap met ons kan hê.+ En hierdie deelgenootskap+ van ons is met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.+ 4 En daarom skryf ons hierdie dinge, sodat ons vreugde volkome kan wees.+

5 En dít is die boodskap wat ons van hom gehoor het en aan julle bekend maak,+ dat God lig is+ en daar hoegenaamd geen duisternis in eenheid met hom is nie.+ 6 As ons die bewering maak: “Ons het deelgenootskap met hom”, en ons nogtans voortgaan om in die duisternis te wandel,+ lieg ons en beoefen ons nie die waarheid nie.+ 7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+

8 As ons die bewering maak: “Ons het geen sonde nie”,+ mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie. 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+ 10 As ons die bewering maak: “Ons het nie gesondig nie”, maak ons hom ’n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel