Hebreërs 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 So maak die heilige gees dit duidelik dat die weg+ tot in die heiligdom nog nie openbaar gemaak was solank die eerste tent gestaan het nie.+ Hebreërs 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+
8 So maak die heilige gees dit duidelik dat die weg+ tot in die heiligdom nog nie openbaar gemaak was solank die eerste tent gestaan het nie.+
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+