14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+
27 Alles is deur my Vader aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+
21 ver bo elke regering en gesag en mag en heerskappy+ en elke naam wat genoem word,+ nie net in hierdie stelsel van dinge nie,+ maar ook in die toekomstige.+