Matteus 21:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Toe het hulle hom geneem en hom uit die wingerd uitgegooi en hom doodgemaak.+ Johannes 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En terwyl hy self die folterpaal gedra het,+ het hy uitgegaan+ na die sogenaamde Skedelplek, wat in Hebreeus Golʹgota genoem word;+
17 En terwyl hy self die folterpaal gedra het,+ het hy uitgegaan+ na die sogenaamde Skedelplek, wat in Hebreeus Golʹgota genoem word;+