14 En hierdie goeie nuus+ van die koninkryk+ sal in die hele bewoonde aarde verkondig word as ’n getuienis vir al die nasies;+ en dan sal die einde+ kom.
9 Want as jy daardie ‘woord in jou eie mond’, dat Jesus Here is,+ in die openbaar bekend maak+ en in jou hart geloof beoefen dat God hom uit die dode opgewek het,+ sal jy gered word.+