7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+
35 En Jesus het op ’n reis deur al die stede en dorpies vertrek en in hulle sinagoges geleer en die goeie nuus van die koninkryk verkondig en elke soort kwaal en elke soort gebrek genees.+
23 mits julle natuurlik in die geloof bly,+ gegrond op die fondament+ en standvastig+ en sonder om afgebring te word van die hoop van dié goeie nuus wat julle gehoor het+ en wat verkondig is+ in die hele skepping+ wat onder die hemel is. Van hierdie goeie nuus het ek, Paulus, ’n bedienaar geword.+