Johannes 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hy wat my gestuur het, is met my; hy het my nie aan myself oorgelaat nie, omdat ek altyd die dinge doen wat hom behaag.”+ Openbaring 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue+ en waaragtige+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+
29 En hy wat my gestuur het, is met my; hy het my nie aan myself oorgelaat nie, omdat ek altyd die dinge doen wat hom behaag.”+
14 “En skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue+ en waaragtige+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+